family = me, henk & our 4 kids (teenagers → young adults)

i like doing 'family-things', gardening, baking, reading and...
i like the fact that yóú are reading the blog! ♥

it's about everyday living



31 August 2010

spring...

...is just around the corner
Photo Credit: Unknown (from an e-mail)

have a wonderful day!

3 comments:

Jo said...

Ida jy is SO oplettend! Stunning photo en 'n speling op die opskrif! Ek kry ook 'n knop in my keel as ek die bloeisels sien (is hierdie jou pruim boom se bloeisels?) Dankie dat ek jou dae in SA so kan deel. Ek lief die fotos van Mauritius! Julle is 'n puik en pragtige gesin. Bless julle - Liefde Jo xxx

Ida said...

Dankie Jo - die dae is nou heerlik warm en by die 30°C! Die bladwisselende bome se blare is daardie vars ligter groen kleur. Die bloeisels is van my perskeboom. Liefde, I.
(Ps. Die 'spring' is 'n foto van 'n e-pos wat ek gekry het. Sal sommer nou 'n foto-erkenning bysit!)

Henk said...

you are the spring in my life....

Post a Comment

I ♥♥♥ to read your comments - thanks for leaving one!