Ida, GELUK met jou blog. Ek voel ge-eerd dat jy my uitgenooi het. Ek het 'n "follower' geword. Jou fotos is stunning. Ek het die tema baie geniet. Kan nie wag vir nog nie. Blessings en liefde Jo
@Jo - Ek is bly jy my eerste "follower", vriendin. Jy is baie spesiaal! ♥ @Betty - Glad you follow my blog, Betty. I like it very much to read yours!! ♥
5 comments:
Ida, GELUK met jou blog. Ek voel ge-eerd dat jy my uitgenooi het. Ek het 'n "follower' geword. Jou fotos is stunning. Ek het die tema baie geniet. Kan nie wag vir nog nie. Blessings en liefde Jo
@Jo - Ek is bly jy my eerste "follower", vriendin. Jy is baie spesiaal! ♥
@Betty - Glad you follow my blog, Betty. I like it very much to read yours!! ♥
@Lynda - Thanks for joining, Lynda! ♥
Hello my liefste Sus!
Die foto's is pragtig! My kleinsus die fotograaf! Sien Saterdag!Lief vir jou! Rx
@Retha - dankie Schwess - ek is so bly jy kon uiteindelik inkom op die blog!! Lief vi jou - ♥
Post a Comment
I ♥♥♥ to read your comments - thanks for leaving one!